Ettie Bierman Liefdesverhale
Valdi en haar niggie Fiela het lank gespaar vir hul Europese vakansie. Hulle kom op die ingewing van die oomblik ook na Capri, maar binne minute van hul aankoms... Lees meer...
Malene Breytenbach Liefdesverhale
Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op ’n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Sy wil... Lees meer...
Zanele Nondzimba Liefdesverhale
'n Lekker liefdesverhaal: Thando Msewu is 'n op-en-wakker 28-jarige wat na 'n liefdesteleurstelling 'n nuwe man in haar lewe kry. Lees meer...
Ai, hoe lekker val die eerste winterreëns hier in die Kaap! En vir ons almal is dit duvet-tyd: Wegkruip vir die wêreld met ’n beker warmsjokolade en ’n lekkerlees storieboek. Natuurlik is Hartklop, Satyn en Melodie dié ideale leesstof vir so ’n lui dag onder die komberse! Tans op die winkelrakke is daar die gewilde Malene Breytenbach se Hartstog op see, onder die Hartklop-druknaam, Liefde onder die sterre van ’n eersteling-Satynskrywer, Susan... Lees meer...
"Ek wonder somtyds agterna hoe dit met my karakters gaan!" Wilmarí Jooste
Sien meer van hierdie skrywer
Skryf 'n liefdesverhaal
Lees ons wenke en riglyne