Oor Hierdie Boek |
 |
Plekkie in die son
Ena Murray
Liefdesverhale
Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar … Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses.
Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats.
In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son?
Koop Hierdie Boek |
 |
Meer Inligting |
 |
|
 |
Prys (BTW ingesl.):
R 185.00
Verkrygbaar by:
|
|
Plekkie in die son
Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624055983
Vrystellingsdatum: 20 Julie 2012
Formaat: Sagteband, 224pp
|