Skrywersfokus

Babsie Jacobs

Biografiese inligting

Babsie Jacobs het in 1977 op Hoopstad gematrikuleer. Sy werk tans by ’n logistieke maatskappy in Harrismith om die pot aan die kook te hou. Babsie het twee kinders. Volbloedvrou vir ’n vaalseun (wat oorspronkliklik onder die skuilnaam Kobie Smit verskyn het) is haar eerste boek en was finalis in 2008 se Liefde is vir Ewig-kompetisie.

Boeke deur hierdie skrywer

Melodie Omnibus 2

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>