Skrywersfokus

Jacolet van den Berg

Biografiese inligting

Jacolet van den Berg het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar eerste liefdesverhaal, Lied in jou hart (LAPA), het die 2011 ATKV-Woordveertjie vir Romanses ontvang. Eva se appel is haar eerste liefdesverhaal onder die Satyn-druknaam. Sy bly saam met haar gesin in die Paarl.

Boeke deur hierdie skrywer

Eva se appel Eva se appel (ePub) Wanneer woorde onnodig is Hoë hakke met hoogwater