Skrywersfokus

Trish Goosen

Biografiese inligting

Etresia (Trish) Goosen is in 1982 in Kaapstad gebore. Sy het grootgeword en skoolgegaan in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg op die Weskus. Na vele omswerwinge en verkeerde loopbaankeuses, het sy na die Weskus teruggekeer en haar nis in letterkunde en die joernalistiek gevind. Trish woon saam met haar man op Vredenburg en is sedert 2011 ’n verslaggewer by die Weslander, Media24 se gemeenskapskoerant aan die Weskus.
 
 
 

Boeke deur hierdie skrywer

Liefde op Langebaan Hartstog op Hartenbos Hartstog op Hartenbos (ePub) Vurig op Flaminkevlei

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>