Skrywersfokus |
 |
Liesbet Minnaar
Biografiese inligting
Liesbet Minnaar (’n skuilnaam) is ’n bekroonde jong joernalis van Kaapstad.
Sy skryf die afgelope dekade vir verskeie koerante en tydskrifte, maar dagdroom gereeld oor ’n nguniplaas met ’n paar vyebome op die werf . . .
Boeke deur hierdie skrywer |
 |