Skrywersfokus |
 |
Ena Murray
Biografiese inligting
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu.
Ena Murray het altyd deeglik navorsing gedoen alvorens sy met die skryf van 'n nuwe roman begin het.
Deesdae woon sy op Mosselbaai in die Suid-Kaap.
Boeke deur hierdie skrywer |
 |