Skrywersfokus

Marlee Tesselaar

Biografiese inligting

Marlee Tesselaar het aan die Hoërskool Overberg gematrikuleer. Sy het vir ongeveer 23 jaar by die Overberg Distriksmunisipaliteit gewerk. In 2005 is sy met Jan Smit, ‘n wynmaker van die Paarl, getroud. Sedertdien woon sy net buite die Paarl en werk by ‘n meesterbouersfirma.

Boeke deur hierdie skrywer

Onthou jy nog die liefde? (eBoek ePDF) Onthou jy nog die liefde? (ePub)

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>