Skrywersfokus |
 |
Elza Rademeyer
Biografiese inligting
Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende romans sluit in
Mallemeule van die liefde;
Op arendsvlerke;
Verlief en verlore op Marion en
Die onwillige bruid. Haar mees onlangse verhale is
Rots van Stormbaai,
Raaisel van die liefde,
Klopdans van die liefde en
Verlange na Brandersbaai.
Boeke deur hierdie skrywer |
 |