Muurpapier

Laai ‘n Liefdesverhale.co.za muurpapier af vir jou rekenaar.
Kies eers jou skermresolusie hier onder. Kliek dan op die muurpapier van jou keuse.

Skermresolusies (kies asb. een)

Oor hierdie skrywer

Elsa Winckler

Elsa Winckler is in 1953 op Upington gebore. Sy het matrikuleer aan die Hoërskool Upington waarna sy haar op Wellington gekwalifiseer het as laerskoolonderwyser...

Lees meer...

SPLINTERNUUT

Donna en die droomman | Romance & Sagas

Anita du Preez

Donna Ferguson, kreatiewe direktrise van Buitenkant Produksies, is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer Donna by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n...

Lees meer...

Ena Murray Keur 7 | Romance & Sagas

Ena Murray

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van ’n huwelik...

Lees meer...