Neem asseblief kennis dat alle pryse op ons webblad onderhewig is aan verandering. Ons publikasies kan aanlyn bestel word by kalahari.net en Graffiti Boeke.
On-the-Dot Verspreiders Posbus 487 Bellville 7535 Suid-Afrika
Tolvry: 0800 220 224 Tel: +27(0)21 918 8603 Faks: +27(0)21 951 4903/4633 E-pos: customerservices@onthedot.co.za
Marie Reyneke woon in George. Hierdie is haar vierde boek vir jong tieners. Haar ander boeke is: Skat van die Outeniquas, Die vloek van adamas en Die masker van...
Zoë Gouws
Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ánders as die Namibiërs....