Satyn . . . want die hart het ook begeertes

Satyn, is sexy liefdesverhale wat die moderne vrou se begeertes weerspieël. Hierdie verhale “maak stoom”, soos Amanda Strydom sing: dit is eroties en hedendaags met karakters wat glo dat seks natuurlik en gesond is in ‘n langtermyn-liefdesverhouding. Kyk uit vir skrywers soos Jaybee Roux, Ettie Bierman en Lizet Engelbrecht.

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>