Mirre . . . lafenis vir hart en siel
Die Mirre druknaam het ‘n geestelike inslag en bied só liefde vir die hart en siel. Die stories beeld verhoudings uit wat teer en liefdevol, maar steeds emosioneel gelaai is. En as die emosionele spanning en aantrekkingskrag erg verwarrend raak, weet die karakters dat ons dikwels die antwoorde by ‘n Hoër Hand moet gaan vra. Hierdie druknaam is perfek vir skrywers soos Maretha Maartens, Helene de Kock en Dirna Ackermann.
Gevorderde Soek |
 |
Mirre |
 |
 |
|
|
 |
|
|
 |
Katryn van die klipdassies (ePub)
Skrywer: Maretha Maartens
Vrystellingsdatum: 08/06/2008
ISBN: 9780624051978
Prys: R 89.95
Besonderhede
|
Môrester in die hart (ePub)
Skrywer: Rykie Roux
Vrystellingsdatum: 08/06/2008
ISBN: 9780624051992
Prys: R 89.95
Besonderhede
|
|
 |
|
|