Melodie . . . liefde vir jonk, vir oud, vir altyd

‘n Druknaam vir die meer tradisionele verhale. Dit is lekkerlees verhale vir oud en jonk, tradisioneel in waardes, maar steeds sensueel, romanties, teer en vol emosionele spanning tussen die hoofkarkaters. Skrywers soos Elza Rademeyer, Annelize Morgan en Malene Breytenbach word hier gehuisves.

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>