Jasmyn

Oor hierdie druknaam is ons baie sentimenteel aangesien dit ons eerste druknaam vir die liefdesverhale was. Intussen, met ons vier ander drukname, het Jasmyn ontwikkel tot die druknaam vir omnibusse van gesoute skrywers soos Ena Murray, Ettie Bierman en Elza Rademeyer.

Ons verwys dikwels oorkoepelend na al ons liefdesverhale as Jasmyn en praat van die mense agter die skerms as die Jasmyn-span.

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>