Hartklop . . . vir romantiese harte, die regte medisyne

Vir die liefdesverhale wat afspeel in ‘n mediese milieu. Die agtergrond is ‘n hospitaal of kliniek, met dokters en/of verpleegsters as hoofkarkaters, mense wat jy graag op jou span wil hê wanneer jy ‘n mediese krisis beleef. Die stories vang die drama en trauma, spanning en oorwinnings van die mediese wêreld vas. Maar getrou aan ons romanses is dit sensueel en romanties. Madeleine Malherbe en Hetta Kotze is skrywers wat tuis voel binne die Hartklop druknaam.

Skrywerslys

  • Bladsy
  • 1 |
<< | >>