Oor Hierdie Boek

Mooier as Marilyn

Anita du Preez
Liefdesverhale

Desiree de Lange betrap haar man, Vincent, by Gloria. Toe beland Gloria op Desiree se drumpel. Liz, Vincent se eerste vrou, en sy dogter, Caz, is ook daar. Christine, Desiree se beste vriendin, het self iets op die hart. Boonop kry Desiree ’n werk waar sy moet bak en brou, en die chemistry tussen haar en kollega Steve bereik gou kookpunt. Sy moet nou kophou, want vyf vasberade vroue op ’n missie van vergelding is onmoontlik om te stuit. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 240.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Mooier as Marilyn

Skrywer: Anita du Preez
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780795801907
Vrystellingsdatum: 21 Junie 2019
Formaat: Sagteband, 256pp

Oor hierdie skrywer

Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA-honneurs en Magistergraad...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...