Oor Hierdie Boek

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit
Liefdesverhale

Dié omnibus bevat drie lieflike verhale oor gesinne: ouers en kinders; broers en susters. Brenda begewe haar op ’n pad van persoonlike intrige wanneer sy haar pas geskeide suster moet ondersteun in ​Ploeg die wolke. Ansje word haar gewese skoonsuster se vertroueling in Sirkelbaan. Hoe gemaak wanneer ’n man en vrou elkeen op hul beurt gebroke op Ansje se drumpel staan? Regina se drie kinders – wat elk met hul eie liefdeslewe worstel – is gekant teen hul ma se nuwe vriend in ​Die stille roep

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Louisa du Toit Omnibus 12

Skrywer: Louisa du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624084792
Vrystellingsdatum: 20 Julie 2018
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Louisa du Toit is die skuilnaam wat Engela van Rooyen vir van haar ligter verhale gebruik.

Engela van Rooyen...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...