Oor Hierdie Boek

Suster Leanie se groot hart (ePub)

Naretha Franken
Liefdesverhale

Suster Leanie ontferm haar oor haweloses in die parkie digby Worcester Med, ongeag van haar verloofde, Henk, se vermanings. Sy wonder oor Lu met die blou oë en woeste baard: Waar sou sy gesin wees? Terwyl Leanie ’n skokonthulling oor Henk se verlede moet verwerk en matrone Elizna Truter se venyn moet verduur, beland Lu in die hospitaal. Nou, skoongeskeer en gesond, vertel hy sy hartseer verhaal aan haar. Sal Lu, en Leanie, weer geluk vind?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Suster Leanie se groot hart (ePub)

Skrywer: Naretha Franken
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624079866
Vrystellingsdatum: 21 November 2016
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Naretha Franken is in die Caledon-distrik gebore. Sy voltooi matriek in 1979 aan Namakwaland Hoërskool op Springbok...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...