Oor Hierdie Boek

Susanna M Lingua Gunstelinge 6 (ePub)

Susanna M. Lingua
Liefdesverhale

In Waar die frangipani bloei is Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op Braco, maar toe Ronelle Dekker die dorpie besoek, daag sy hom met haar vurige geaardheid uit. In Lied van die Isar raak die baron Ludwig Krafft halsoorkop op Tillie Joubert verlief en hulle trou. Maar sy weduweesuster probeer die huwelik vernietig. En in Jy is my droommeisie is Liza Steenberg se baas, Thys Rademeyer, lank, blond en onweerstaanbaar. Is Liza sy droommeisie? Of gaan sy sekretaresse hom vang?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Susanna M Lingua Gunstelinge 6 (ePub)

Skrywer: Susanna M. Lingua
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624080961
Vrystellingsdatum: 19 Mei 2017
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...