Oor Hierdie Boek

Pad na Geluk (ePub)

Moryn Hanzen
Liefdesverhale

Nina neem ’n blaaskans van haar besig lewe as haarkapper in Pretoria om haar ouma Anita Kalahari toe te neem waar sy by haar jarelange vriend wil gaan kuier. Nooit sou Nina kon raai dat die pad na die plaas Geluk haar ook na die jong boer Ian sou neem nie – die aantreklikste man wat sy nog ooit gesien het. 
Maar Nina is ’n stadsmeisie en sal mos nooit op ’n plaas in die halfwoestyn aard nie. Buitendien blyk dit dat Ian steeds vir sy vriendin Zanelle gevoelens het . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Pad na Geluk (ePub)

Skrywer: Moryn Hanzen
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624081029
Vrystellingsdatum: 20 Julie 2017
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Moryn Hanzen...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...