Oor Hierdie Boek

Ena Murray Keur 13 (ePub)

Ena Murray
Liefdesverhale

In Merk van die skarabee word Elmarie Wiid se suster in Kaïro ontvoer. Terwyl Elmarie na haar soek, kom Hoessein Abd-el-Rahman tot haar redding. In Hartklop van Hawaii smag Kara Malherbe se hart na die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair, maar toe vroue begin verdwyn, lei die leidrade na hom. En in Vlug van die albatros vereis Rudy Durandt se werk dat hy getroud moet wees. Sy suster, Nadia, wil help en as “man en vrou” vertrek hulle na die Maledive-eilande, waar die mooie Aja en Amir wag.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Ena Murray Keur 13 (ePub)

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624082125
Vrystellingsdatum: 20 April 2017
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...