Oor Hierdie Boek

Helene de Kock Keur 3 (ePub)

Helene de Kock
Liefdesverhale

In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Maar Danien Fouché het ’n eienaardige gevoel dat sy ’n mens-binne-’n-mens liefhet. In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Niemand het nog die gebeure van sewe jaar gelede vergeet nie en Zach Dijzel het verdwyn. Windspoor is ’n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ’n kort rukkie voor hul troue. Maar daar is ’n geheimsinnige windspoor wat na hom toe lei nie ...

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Helene de Kock Keur 3 (ePub)

Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798177511
Vrystellingsdatum: 20 April 2018
Formaat: Sagteband, 416pp

Oor hierdie skrywer

Helene de Kock is op 21 November 1943 op Sabie in die destydse Oos-Transvaal gebore, die oudste dogter van ds. Herman...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...