Oor Hierdie Boek

Droomkrans se engelman


Liefdesverhale

Dia Malan besef gou dat die plaas Droomkrans waarskynlik nie die oase gaan wees waarop sy gehoop het nie. Sy het immers nie nét ’n plaas geërf nie: Daar is ook twee koddige huismaats én die geheimsinnige Han Gericke in die kothuis. 
Boonop is Han ’n soort befoeterd wat mens nou nie aldag agter élke bos uitskop nie. ’n Verbode ondersoek by dié aantreklike man se woning lewer ook meer vrae as antwoorde op.  
Dia en Han sukkel aanvanklik om mekaar se geite en giere te verstaan en albei se hardkoppigheid vergemaklik nie juis die situasie nie. Net toe dinge mooi inmekaar begin pas, arriveer twee stadsjapies. Nou moet Dia besluit: Gaan sy haar geheime onthul of moet sy wéér elders oorbegin?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Droomkrans se engelman

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624085508
Vrystellingsdatum: 20 Maart 2018
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...