Oor Hierdie Boek

Hartklop Omnibus 3


Liefdesverhale

In Heler van skade ontmoet dokter Lucinda O’Neill vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur wie se seun ’n tropiese siekte opgedoen het. In Die dokter se geheime passie ken Janli en Christiaan, wat albei as dokters opgelei word, mekaar van kleins af. Sy is lief vir hom. Maar Christiaan stamp koppe met haar pa en broer. En in Ontmoet my in Patong gaan Laura Els terug na Thailand om haar belewenis van die tsoenami te verwerk. Sy ontmoet weer die sakeman Francis, wie se lewe sy destyds gered het.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Hartklop Omnibus 3

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624080930
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2017
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...