Oor Hierdie Boek

Marlene en die macho man

Anita du Preez
Liefdesverhale

Luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD het haar plek in ’n manswêreld oopbaklei en laat kriminele les opsê. Dis net haar liefdeslewe wat nie wil vlot nie. Nou is daar ’n kans dat sy en haar jeugliefde Tom Lourens ’n verhouding kan hê. Tog blyk vlootoffisier Lourens oorversigtig te wees . . . 

Die enigmatiese Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn op die toneel en is met Marlene gefassineer. Skielik moet sy besluit wat sy werklik wil hê.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Marlene en die macho man

Skrywer: Anita du Preez
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624081074
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2017
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA-honneurs en Magistergraad...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...