Oor Hierdie Boek

Christine le Roux Keur 2


Liefdesverhale

In ​Verborge liefde ​sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ’n huwelik in naam hê, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in ​Liefdesvallei​. Laetitia Jonker bevind haarself in ’n onverwagse en ongemaklike situasie in ​Uitdraai na Ukuthula. In ’n Hele nuwe mens word Madie dringend uitgeroep om na ’n baba om te sien. Jacques en Kirsten trou na ses weke in ​Tot in ewigheid​. Maar was dit die regte besluit?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Christine le Roux Keur 2

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798174718
Vrystellingsdatum: 22 Mei 2017
Formaat: Sagteband, 404pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...