Oor Hierdie Boek |
 |
Helene de Kock Keur 1
Helene de Kock
Liefdesverhale
Helene de Kock Keur 1 bevat vier verruklike liefdesverhale. In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs na Londen en hier ontmoet hy die misterieuse Sylvia Saunders. In Seisoen van die skimmelson dink Madel Vermeer dat sy haar jeugliefde slegs tydelik agterlaat. ’n Ontmoeting met ’n vreemdeling verander die verloop van dr. Bernard Linde se lewe in Anderkant die vloedwaters. En in ʼn Vrou vir Ver-en-Naby moet Laura Krause kies tussen ʼn lewe tóé en ʼn lewe vórentoe.
Koop Hierdie Boek |
 |
Meer Inligting |
 |
|
 |
Prys (BTW ingesl.):
R 245.00
Verkrygbaar by:
|
|
Helene de Kock Keur 1
Skrywer: Helene de Kock
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798176040
Vrystellingsdatum: 20 April 2017
Formaat: Sagteband, 376pp
|