Oor Hierdie Boek

Van sorg na liefde

Malene Breytenbach
Liefdesverhale

Ná ’n liefdesteleurstelling gaan werk Mia de Villiers as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met dié se seun, Jean, sit sy vas. Jean insinueer dat sy gekom het om ’n ryk man te vang en Mia vererg haar. Dink hy sy is soos sy trofeemeisies wat deur rykdom beïndruk word? Hy is uiters aantreklik, maar sy swig nie voor ’n rokjagter nie. Al blyk dit gaandeweg dat dié alfaman ’n sorgsame, sagter kant het . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Van sorg na liefde

Skrywer: Malene Breytenbach
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624080893
Vrystellingsdatum: 20 April 2017
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Malene Breytenbach is op 1 September 1948 in Port Shepstone gebore. Haar ouers het na Rhodesië (tans Zimbabwe)...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...