Oor Hierdie Boek

Vir die voëls

Francois Bloemhof
Liefdesverhale

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 220.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Vir die voëls

Skrywer: Francois Bloemhof
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624080473
Vrystellingsdatum: 20 Oktober 2016
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

François Bloemhof is op 15 September in die Paarl gebore. Hy het begin skryf...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...