Oor Hierdie Boek

'n Huis vir my hart

Dirna Ackermann
Liefdesverhale

Xanthe Patterson se pa se testament verbaas almal. ’n Vreemdeling, Hanko Joubert, kry die huis op hul plasie en Xanthe erf die bou-onderneming. Dis haar droom om in die boubedryf te werk, maar haar pa het destyds geweier. Dus het sy geen benul van hoe om die onderneming te bestuur nie. Hanko sien sy sukkel en wil help, maar Xanthe duld g’n man met ridderneigings nie. Sal hulle aanhou koppe stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 100.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

'n Huis vir my hart

Skrywer: Dirna Ackermann
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624072775
Vrystellingsdatum: 20 Desember 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

Dirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skool gegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...