Oor Hierdie Boek

Tryna du Toit Omnibus 10

Tryna du Toit
Liefdesverhale

In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo en haar twee susters die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy wil nie ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van aanloklike aanbiedinge. Wat skuil agter die hoë aanbiedinge?

In Laat somer trek Elizabeth Meyer, ’n geskeide vrou, stad toe om ’n nuwe lewe te begin. Sy moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy uiteindelik geluk.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Tryna du Toit Omnibus 10

Skrywer: Tryna du Toit
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798170918
Vrystellingsdatum: 21 September 2015
Formaat: Sagteband,400pp

Oor hierdie skrywer

Die bekende romanskrywer Tryna du Toit (die skuilnaam van Catherina Charlotte Kotzenberg née du Toit) is op 13...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...