Oor Hierdie Boek

Tikkun Ha'olam

Marzanne Leroux-Van der Boon
Liefdesverhale

Twee maande nadat Rivkah na die Fillipyne vertrek het, word sy van die hospitaal ontslaan. Dan word die Tzuk Eitan-grondoffensief afgekondig en Marc word saam met 40 000 ander reserviste na die Gasa-grens gestuur. Ná ’n baie moeilike jaar sien beide Rivkah en Marc uiteindelik uit na hul “geskenkweek” in Parys, maar selfs in hierdie betowerende goudstad met sy kunstenaars en keisteenstrate, kan Marc en Rivkah nie van die terreuraanvalle ontsnap nie en kort voor lank is hulle in lewensgevaar.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 185.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Tikkun Ha'olam

Skrywer: Marzanne Leroux-Van der Boon
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780796318664
Vrystellingsdatum: 01 Oktober 2015
Formaat: Sagteband,288pp

Oor hierdie skrywer

Marzanne Leroux-Van der Boon is op 26 Desember 1940 in Somerset-Wes in die Wes-Kaap gebore.

Sy matrikuleer in...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...