Oor Hierdie Boek

Vir altyd

Francois Bloemhof
Liefdesverhale

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe ’n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en ’n ander man se wittebrood te wees? En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige “vir altyd” moontlik is?


Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 245.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Vir altyd

Skrywer: Francois Bloemhof
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624075776
Vrystellingsdatum: 25 Oktober 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

François Bloemhof is op 15 September in die Paarl gebore. Hy het begin skryf...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...