Oor Hierdie Boek

As liefde ontwaak

Elsa Hamersma
Liefdesverhale

Danielle Krause adverteer haar dienste as “instaanmammie”, met die voorwaarde dat sy in die oggende vry moet wees om aan haar speurroman te werk.
Nooit het sy kon dink dat die ryk wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy sewejarige dogtertjie te help nie. Sal Meyer die dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir ’n nuwe liefde?

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 99.95

Verkrygbaar by:

Koop Nou

As liefde ontwaak

Skrywer: Elsa Hamersma
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624072911
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

Elsa Hamersma woon die grootste deel van haar lewe in Pretoria en Johannesburg maar in 2000 verhuis sy en haar man,...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...