Oor Hierdie Boek

My redder, my beminde (ePub)


Liefdesverhale

 

Adela Morgan se loopbaan as aktrise in Brittanje gedy, totdat sy in ’n motorongeluk betrokke is toe haar mede-akteur byna ’n ruiter raakry. Adela is beseer en het ’n sny oor haar wang wat ’n letsel kan laat.
Die ruiter, plastiese chirurg James Beresford, bied aan om haar by sy kliniek te behandel. Adela vertrou dié lang donkerkopman.
Maar sal ’n verhouding tussen haar en James werk? Hy’s so gesteld op privaatheid, terwyl sy in die kollig leef.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 100.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

My redder, my beminde (ePub)

Skrywer:
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624074625
Vrystellingsdatum: 21 September 2015
Formaat: Sagteband,224pp

Oor hierdie skrywer

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...