Oor Hierdie Boek

Annelize Morgan Omnibus 6

Annelize Morgan
Liefdesverhale

In Skat van onheil help ’n seekaptein vir edelmeisie Véronique om haar verdwene vader te soek.
In Goue horisonne word goud op Langlaagte ontdek en na Christiaan van den Heever se besoek voel dit vir Carolien asof alles verander het.
In Die einde van die reënboog word Colette by die Goue Kat afgedank nadat sy konjak op ’n edelman mors, maar dis die begin van ’n nuwe avontuur.




Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Annelize Morgan Omnibus 6

Skrywer: Annelize Morgan
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624073062
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2015
Formaat: Sagteband,512pp

Oor hierdie skrywer

Annelize Morgan is ‘n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...