Oor Hierdie Boek

Emma se eerste keuse (ePub)

Elsa Hamersma
Liefdesverhale

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry.

Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Emma se eerste keuse (ePub)

Skrywer: Elsa Hamersma
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624067115
Vrystellingsdatum: 01 April 2014
Formaat: Sagteband, 224pp

Oor hierdie skrywer

Elsa Hamersma woon die grootste deel van haar lewe in Pretoria en Johannesburg maar in 2000 verhuis sy en haar man,...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...