Oor Hierdie Boek

Dokter Julene

Ena Murray
Liefdesverhale

In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissnerkliniek om haar by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Ng hy ng sy vrou van veertig jaar het egter van di dogter se bestaan geweet . . . Julene besef gou dat sy nie Switserland haar nuwe tuiste wil maak nie, en aanvaar oorhaastig 'n tydelike pos as persoonlike geneesheer van 'n verwende Turkse meisie wat haar rug in 'n ski-ongeluk beseer het. Julene het gehoop om sodoende nie net 'n inkomste te verdien nie, maar ook vir die eerste keer in haar lewe die wreld buite Suid-Afrika te verken. Maar sy is min voorbereid op die eksotiese sjarme en oorrompelende magnetisme van Istanboel en veral een inwoner van die Turkse stad . . 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Dokter Julene

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624064060
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...