Oor Hierdie Boek

Die bruid van Blouberg

Ena Murray
Liefdesverhale

Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas 'n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouch alles. Geen Brank kon nog ooit nee s vir 'n uitdaging nie, maar weet Lecia dat di voorwaardes behels dat Wouter 'n s het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Die bruid van Blouberg

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624064220
Vrystellingsdatum: 23 Mei 2013
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...