Oor Hierdie Boek

Laduma vir die liefde (ePub)

Maretha Maartens
Liefdesverhale

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk.

Maar dis Wêreldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die lááste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Laduma vir die liefde (ePub)

Skrywer: Maretha Maartens
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058595
Vrystellingsdatum: 06 April 2011
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Maretha Maartens is op 22 Junie 1945 in Bloemfontein gebore. Sy word groot op Jacobsdal en Petrusburg. Sy studeer aan...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...