Oor Hierdie Boek

(EPUB) Die winskopie

Sarah du Pisanie
Liefdesverhale

Gerhard Fouché kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Lüderitz en later weer op Otavi tekom. Dat dié ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom 'n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sý toesig plaas . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

(EPUB) Die winskopie

Skrywer: Sarah du Pisanie
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058960
Vrystellingsdatum: 01 Desember 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

"Ek bly nou op Olifantshoek in die Noord Kaap. Ek verlang my siek na Namibië en sal altyd in my hart 'n...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...