Oor Hierdie Boek

(EPUB) Jakkalswater

Sarah du Pisanie
Liefdesverhale

Oom Bennie rig 'n moeilike versoek tot Daan daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want 'n alleenloper-vrou tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

(EPUB) Jakkalswater

Skrywer: Sarah du Pisanie
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058953
Vrystellingsdatum: 01 Desember 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

"Ek bly nou op Olifantshoek in die Noord Kaap. Ek verlang my siek na Namibië en sal altyd in my hart 'n...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...