Oor Hierdie Boek

Môre lê ver

Ena Murray
Liefdesverhale

Die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan word op sy kop gekeer toe 'n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy 'n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En di les leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Môre lê ver

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624057192
Vrystellingsdatum: 01 Julie 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...