Oor Hierdie Boek

Annelize Morgan Omnibus 4 (ePub)

Annelize Morgan
Liefdesverhale

In Slavin van La Liberté spoel jong skipbreukeling Leia aan die ooskus van Afrika uit, word gevange geneem deur ’n slawehandelaar, en dan verkoop aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. 
 
In Gister se verlange verneem Rozanne de Savoye, ná twintig jaar in ’n klooster in Frankryk, dat haar moeder nog leef en haar iewers aan die suidpunt van Afrika bevind. Rozanne vertrek na die Kaap de Goede Hoop, waar vele avonture – en moontlik liefde – haar inwag. ’n Gemaskerde boosdoener probeer egter telkens om Rozanne uit die weg te ruim.
 
En in Geliefde banneling moet Theresa, die vaal dogter van Barnard Verhoef, met die losbol-buurman Sias Beneke trou as deel van ’n saketransaksie. Sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam, maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei?
 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Annelize Morgan Omnibus 4 (ePub)

Skrywer: Annelize Morgan
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058748
Vrystellingsdatum: 20 Junie 2013
Formaat: Sagteband, 512pp

Oor hierdie skrywer

Annelize Morgan is ‘n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...