Oor Hierdie Boek

Staan op, my beminde

Susanna M. Lingua
Liefdesverhale

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. 
 
Natasha bevind haar kort voor lank op n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, 'n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan 'n nuwe rolprentdraaiboek. 

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Staan op, my beminde

Skrywer: Susanna M. Lingua
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624058939
Vrystellingsdatum: 01 Desember 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...