Oor Hierdie Boek

Soekers na die son

Ena Murray
Liefdesverhale

Toe ou Nols Retief, die patriarg van Paradys, op rype ouderdom sterf, is almal hartseer maar geensins verbaas nie, want hy het 'n vol en regverdige lewe agter die rug daarvan kan sy seuns Helgard en Arnold, en sy skoondogters Elise en Rita en ook hulle kinders getuig. Maar op die dag dat sy testament gelees word, bars die bom. Heeltemal onverwags word die sondes van die vaders en die moeders! geopenbaar, en moet elkeen van die kinders Nols junior, Isab en Janneman skielik bitterlik swaar dra aan die gevolge van hul ouers se dade gevolge wat ook tot in die volgende geslag gevoel sal word . . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Soekers na die son

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624056072
Vrystellingsdatum: 30 November 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...