Oor Hierdie Boek

Haar naam was Marina Neser

Ena Murray
Liefdesverhale

Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Want die blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marqus De Conna, ontmoet het 'n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Haar naam was Marina Neser

Skrywer: Ena Murray
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624056041
Vrystellingsdatum: 30 November 2012
Formaat: ePub

Oor hierdie skrywer

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...