Oor Hierdie Boek

In jou hande (ePub)

Malene Breytenbach
Liefdesverhale

Die jong fisioterapeut, Michelle Judson, beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, is in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het. Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie in sy verlede ervaar.

Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg. Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te hê: Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel. En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 95.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

In jou hande (ePub)

Skrywer: Malene Breytenbach
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780624051954
Vrystellingsdatum: 12 Desember 2008
Formaat: ePub, 224pp

Oor hierdie skrywer

Malene Breytenbach is op 1 September 1948 in Port Shepstone gebore. Haar ouers het na Rhodesië (tans Zimbabwe)...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...