Oor Hierdie Boek

Christine le Roux Omnibus 1 (ePub)

Christine le Roux
Liefdesverhale

Christine le Roux se verhale bly immer gewild. Haar eerste omnibus is nou weer beskikbaar met ’n splinternuwe omslag.

In Die honger hart moet Julia Naudé en haar peetpa se plaasbestuurder trou en ’n jaar lank saam bly op die plaas wat hulle geërf het as hulle dit wil behou.

In Deel van die pakket besef Gita van Duinen sy sal haar hippieklere en eksentrieke gedrag moet laat vaar as sy die nuwe ambassadeur se persoonlike assistent gaan wees.

In Verskuilde liefde keer dr. Edmund Wiese terug van oorsee, en vind dat sy broer se weduwee ’n tweeling gehad het na haar man se dood en sukkel om hulle alleen groot te maak.

Koop Hierdie Boek

Meer Inligting

Prys (BTW ingesl.):

R 255.00

Verkrygbaar by:

Koop Nou

Christine le Roux Omnibus 1 (ePub)

Skrywer: Christine le Roux
Kategorie: Liefdesverhale
ISBN: 9780798153638
Vrystellingsdatum: 12 Junie 2009
Formaat: ePub, 448pp

Oor hierdie skrywer

Christine le Roux was 'n skuilnaam van Eleanor Baker.

Eleanor Elizabeth Baker is op...

Skryf 'n Liefdesverhaal

Skryf 'n Liefdesverhaal     Jy is 'n ywerige liefdesverhaalleser en nou is jy reg om jou eie liefdesverhaal te skryf. Skuif...
Lees meer...